WhatsApp
Celebrating The Life Of Adriana Catharina Triegaardt

Celebrating The Life Of Adriana Catharina Triegaardt

In memory of:

BORN

16/04/1934

SUNSET

20/07/2024

VENUE

Dutch Reformed Church, Chegutu
Comments
Orbituary

8 Comments

  1. Louw Kruger

    Goeie more Louis en familie Triegaardt, toe Emma van aunt Lucy jul boodskappe vanaf Saterdag vir my forward, was ek hartseer om te hoor van aunt Adri maar ook opgewonde om na n baie lang tyd van julle te hoor. Sy net soos al die Van Rensburg susters, het inderdaad klas gehad. Intellegente vrouens wat kon raakvat en liefde kon uitleef en goed was vir hul mans en gesinne. Vrouens met sagte harte. Sy sal ook in ons harte en gedagtes saamleef. Groete. Louw en gesin van Aunt Sannie.

    Reply
  2. Louw Kruger

    PS. Ek is vanaf September 1991 in Lichtenburg, Noordwes provinsie, RSA.

    Reply
  3. Louw Kruger

    What a beautiful beautiful service and dedications to Aunt Adri. I am sure she is smiling from above.

    Reply
  4. Erna

    A beautiful Service and a wonderful tribute to a lovely lady.

    Reply
  5. Gordon Kent

    It is So good to be able to celebrate with you all as you farewell Ardrie. Clare joins me in sending Gods blessings to you from us all in Toowoomba, Australia. Thanks for sharing with us. We pray for you all. Gordon.Kent

    Reply
  6. Lucy Lillie

    Dearest Triegaardt s, Mum and I have just watched the service live. We are thinking of you all and sending lots of love xxx love Emma

    Reply
  7. Suzette Cornelius

    Liewe familie

    Düring en ek het die diens meegeleef vanaf Kleinmond, Suid-Afrika. Baie dankie dat ons kon! Ek is Suzette – Trudie se dogter.

    Tannie Adri was voorwaar altyd ń dame en daarby baie dapper ook. Sy het vir Edna na ons toe gebring om skool te gaan op Witbank toe julle uit Zambië verhuis het. Sy moes seker baie trane oor haar dogtertjie wat so ver is, gestort het.

    Ons onthou met dank haar gasvryheid toe ons as gesin by haar, Fanie en Debbie op die plaas gekuier het. Die tuin was waarlik ń lushof en die mieliepap lekkerder as wat ek ooit weer geëet het!

    Die diens was wonderlik. Die gebed wat sy saam met julle geskryf het, is aangrypend. Ons is saam verheug dat sy nou tuis is en bid vir julle wat agterbly. Baie seën!

    Suzette Cornelius

    Reply

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *